Lied Van Ruth – My Land Is Jou Land – Tabitha (originally by Stef Bos)
By
Ek is n vreemde hier Ek het my land gelos Ek het jou pad gekruis Ek het jou spoor gevolg
Jy het gesê gaan terug Moe nie op my vertrou Maar jy’s ‘n deel van my Wat doen ek sonder jou
En ek weet die toekoms is onseker En die donker is digby En ek weet ons wag ‘n lang reis Reg deur die woestyn Reg deur die woestyn
Maar jou land is my land Jou volk is my volk Jou taal is my taal Jouw God is my God Jou droom is my droom Jou pad is my pad Jou toekoms my toekoms Jou hart in my hart
Ek weet jou volk is bang Voor ons wat anders is Maar ek sal brugge bou Daar waar die afgrond is
En ek sal terugverlang Wanneer die wind sal waai Wat uit die suide kom Van my geboorte grond
Maar ek sal sterk wees En ek sal oorleef Want ek wil naas jou staan Al sal dit moeilyk wees Al sal dit moeilyk wees
Maar jou land is my land Jou volk is my volk Jou taal is my taal Jouw God is my God Jou droom is my droom Jou pad is my pad Jou toekoms my toekoms Jou hart is my hart Jou deel is my deel Jou brood is my brood Jou lewe imy lewe Jou dood is my dood
En wanneer die donker kom En jou mense my ontwyk Sal ek my liefde gee Totdat die haat verdwyn Totdat die haat verdwyn
Want jou huis is my huis Jou angs is my angs Jou stilte my stilte Jou land is my land