Eenvoud – Bernice West (feat. Renier West)

Eenvoud
Eenvoud
Ek was in eenvoud
Ek was in eenvoud

Ek’t jou daar gesien aan die ander kant
Ek is verward
En deur die smart
En vra ek jou nou
En vra ek jou gou
Hoekom moes ons dit so berou

Het opgestaan en aangegaan
‘N Ander plan vir mekaar beraam
Ek het verdrink in al jou woorde
Was nooit bedoel
Vir mekaar
Vir mekaar

Eenvoud
Eenvoud
Ek was in eenvoud
Eenvoud
Eenvoud
Ek was in eenvoud

Die dae raak nou lank
Jy het jou liefde bedank
In een geskeur
Verinneweer

‘N Wolf in skaap klere
Los my oor aan gebede
Jy was daai een fout

Eenvoud
Eenvoud
Ek was in eenvoud
Eenvoud
Eenvoud
Ek was in eenvoud

Waar was jy
Toe ek jou nodig gehad het
Tot laat net wou praat
Vir wat sou ek my hart moes laat staak
Sou jy my steeds verlaat het
En waar sou jy gaan as ek jou verraad
Sou jy my ook gehaat het

Eenvoud
Eenvoud
Ek was in eenvoud
Eenvoud
Eenvoud
Ek was in eenvoud
www.pillowlyrics.com
error419786
fb-share-icon497975
Tweet 88k
fb-share-icon20