Sonop-Blom – Bernice West

Onthou jy nog, hoe lank ek in jou oë kon kyk
Maar al die ure is net nog versierings soos die lyne teen jou gesig
Ek raak verlore in al jou stiltes hoe durf jy so vinnig hier weg vlug
Ek voel jou intensies
Was beter, beter as n klug

Maar son op die mense kan maar gaan
Ek weet ons kan mekaar vervang
Maar hoe langer ons terug hou
Gaan ons tyd saam berou
Jou hart is n gang vol geheime
Ek veg nogsteeds teen al jou seine
Kan jy terug kom
En in my hart kom blom
Ja in my kom blom

Sal jy luister as ek fluister
Oor wat ek vir jou voel
Want al jou hoe mure hou my buite
Kan jy my sê wat jy hiermee bedoel
Want die aand raak later
En jy, jy bly steeds so koel

Maar son op die mense kan maar gaan
Ek weet ons kan mekaar vervang
Maar hoe langer ons terug hou
Gaan ons tyd saam berou
Jou hart is n gang vol geheime
Ek veg nogsteeds teen al jou seine
Kan jy terug kom
En in my hart kom blom
Ja in my kom blom

Maar son op die mense kan maar gaan
Ek weet ons kan mekaar vervang
Maar hoe langer ons terug hou
Gaan ons tyd saam berou
Onthou jy nog, hoe lank ek in jou oë kon kyk
Maar al die ure is net nog versierings
Soos die lyne teen jou gesig, ja
www.pillowlyrics.com
error419786
fb-share-icon497975
Tweet 88k
fb-share-icon20